"Happily married" met 'n oulike boer. Ons bly op die plaas Onverwaght in die Ermelo distrik. Boer met Bonsmaras en Vleismerinos. Ek hou skool by EHS en alhoewel ek nie oorspronklik onderwys geswot het nie, geniet ek die kinders, landbou-uitstappies en netbal afrigting. En ek is 'n Shark rugby-ondersteuner (ek is in Natal gebore)
No comments:
Post a Comment